Directory Home / Outdoors /
Eksderde Camps and Conferences
Die Eksderde Kampterrein is ‘n lekker kampgrond met slaapplek vir 360 persone en is in die bos. Hier is ook baie wild….kom kyk! Eksderde hou elke maand `n gratis Mannekamp en `n gratis Vrouekamp, asook die eerste week van elke skoolvakansie ‘n gratis Kinderkamp 8-13 jaar oud en ‘n gratis Jeugkamp 14-19 jaar oud in die Bosveld met die doel om mense te evangeliseer met die Goeie Boodskap van verlossing, geregtigheid en ‘n hoopvolle toekoms wat in Christus Jesus gevind word. Ons visie is om mense v Visit site »Contact Information
| Company Name | Eksderde Camps and Conferences | ||
|---|---|---|---|
| Phone | 012 110 4044 | ||
| Address |
Portion 26, Boekenhoudskloof Pretoria ,Gauteng 0035 ZA |
||
| Toll free | 012 110 4044 | ||
| Main Contact | Eksderde Camps and Conferences | ||
| Fax | |||
| Website | http://eksderde.co.za/ | ||
| Tweet |
